on stage -Drama

Drama • All Regions • Anytime
The Road to Mecca
The Road to Mecca

15 May 18 - 19 May 18

Eric Abraham presents this Fugard T…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Dram…

book info
Eric Abraham presents this Fugard Theatre production, which will run at the Fugard Theatre in March and April 2018. Sandra Prinsloo is Miss Helen (So Ry Miss Daisy, Oskar en die Pienk Tannie, The Gods Must Be Crazy, Miss Julie), Marius Weyers is Rev. Marius (The Fugard`s The Father, Oom Wanja / U…
3 Susters @ Innibos Fees 2018
3 Susters @ Innibos Fees 2018

27 Jun 18 - 30 Jun 18

Christine, Anel en Bianca se vlug n…

festival
Part of the Innibos Fees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se verjaarsdag geskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? `n Bord sushi sou net so goed gewees het. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy`s bang vir vlieg. Ter…
3 Susters @ Vrystaat Kunstefees 2018
3 Susters @ Vrystaat Kunstefees 2018

10 Jul 18 - 14 Jul 18

Christine, Anel en Bianca se vlug n…

festival
Part of the Vrystaat Kunstefees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se verjaarsdag geskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? `n Bord sushi sou net so goed gewees het. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy`s bang vir vlieg. Ter…
Haal asem
Haal asem

12 Jul 18 - 13 Jul 18

In Augustus 2013 gly en val die 14-…

festival
Part of the Vrystaat Kunstefees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
In Augustus 2013 gly en val die 14-jarige Kieran van `n krans in Hermanus na sy dood. `n Oomblik waarin alles verander. Haal asem is `n eenvroutoneelstuk waarin Kieran se ma, Ira Blanckenberg, poog om sin te maak van haar onbegryplike verlies. Van die eerste oomblik na Kieran se dood begin Ira op…
RAAK
RAAK

09 Jul 18 - 13 Jul 18

Die verhaal van `n enkele aand wat …

festival
Part of the Vrystaat Kunstefees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
Die verhaal van `n enkele aand wat `n leeftyd tussen `n man en `n vrou oopvlek. Hul begin en die begin van hul einde. Die stille geweld van ontstaan soos Raka wat aan ons bly kleef. `n Soeke na dit wat kon wees, `n jagtog na dit wat nooit was nie.
Charred Lullabies
Charred Lullabies

10 Jul 18 - 13 Jul 18

Charred Lullabies is a political mu…

festival
Part of the Vrystaat Kunstefees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
Charred Lullabies is a political musical play steeped in Greek mythology. When Kronos, now a government minister, encounters Cereberus, a former apartheid policeman at the graveyard, the encounter is a historical moment that reverts back to 1963 when Kronos was detained in solitary confinement un…
Road Trip
Road Trip

09 Jul 18 - 14 Jul 18

Two university friends go on a road…

festival
Part of the Vrystaat Kunstefees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
Two university friends go on a road trip to get away from their domestic conditions. This road trip is ?fun and crazy?, but as in real life, they do not escape sadness.
Geboorte
Geboorte

09 Jul 18 - 14 Jul 18

Dis `n groot dag. Die baba kom vand…

festival
Part of the Vrystaat Kunstefees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
Dis `n groot dag. Die baba kom vandag. Alicia se baba. Haar vriendin, Hermien, het geen benul van die makabare toneel wat in Alicia se huis op haar wag nie. Wat eers gelyk het na `n onskuldige - tog vreemde - poging tot vriendskap verander stadig maar seker in iets veel erger as wat sy haar ooit sou…
Macbeth
Macbeth

15 Aug 18 - 09 Sep 18

This production comes to Johannesbu…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Dram…

book info
This production comes to Johannesburg hot on the heels of its European debut at the world`s largest and most prestigious International Shakespeare Festival. MACBETH is currently being studied by Grade 12 English Additional Language as well as Grade 11 English Home Language learners. Don`t miss th…
And the girls in their Sunday Dresses
And the girls in their Sunday Dresses

09 Jul 18 - 10 Jul 18

The two characters, simply call…

festival
Part of the Vrystaat Kunstefees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
The two characters, simply called The Lady and The Woman, start off as broad social types representing the relatively different experiences of the city / educated and the rural skilled woman. Zakes Mda depicts The Woman as the one who is to enjoy approval throughout the drama. Her sober…
Weerkaats
Weerkaats

10 Jul 18 - 13 Jul 18

Luka staan op die onvoltooide brug …

festival
Part of the Vrystaat Kunstefees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
Luka staan op die onvoltooide brug in Kaapstad. Sy was al baie hier. Nog nooit om te spring nie. Meestal om te dink en soms om te teken. Sy dink oor spyt. Sy sien die vrou met die kneukels wat wit klem om haar stuurwiel. Is sy ook spyt? En die een met die wolmus wat dronk oor die stippellyn ry? Wat …
The Bald Diva
The Bald Diva

24 May 18 - 26 May 18

Nothing is quite normal in Eugene I…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Dram…

book info
Nothing is quite normal in Eugene Ionesco`s The Bald Diva, which pokes fun at the British attempt to be "typically English". Mr and Mrs Smith`s dinner party descends into chaos when their guests, their French Maid and the local Fire Chief all insist on having their say!
The Last Raiders of the Lost Crusade
The Last Raiders of the Lost Crusade

26 May 18 - 27 May 18

This year`s Raiders will open in Ea…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Come…

book info
This year`s Raiders will open in East London with a power cast lead by the master of theatre makers, the king of Comedy theatre making, Nicholas Ellenbogen This is the 30th in the series that has garnered awards over thirty years and seen three generations of wonderful public support. Is it the la…
Die reuk van appels
Die reuk van appels

27 Jun 18 - 30 Jun 18

Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, …

festival
Part of the Innibos Fees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar en vreeslik. Dis die somer van 1973. Apartheid floreer te midde van toenemende kritiek vanuit die buiteland. Onrus broei op die Angolese grens. In die Kaap is elfjarige Marnus besig om te leer wat menswees en manwees beteken. Sy lewe verander onherro…
Fiela se kind
Fiela se kind

22 Aug 18 - 26 Aug 18

God vergewe ons baie, maar God verg…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons 'n kind aandoen nie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag nege jaar later dat die sensusmanne hom kom haal het. "Hulle het hom net kom vat, sommer net so!" het …
Hierdie Lewe
Hierdie Lewe

12 Jul 18 - 14 Jul 18

Die nabetragting van `n onvervulde …

festival
Part of the Vrystaat Kunstefees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
Die nabetragting van `n onvervulde lewe: `n Ou vrou sterf in `n eindelose nag. Hoe is dit moontlik om soveel herinneringe te he, soveel om te onthou? Al wat jy kan doen, is om te wag, die donkerte in te beur. Die produksie bring gepas hulde aan `n groot skrywer.
Wie`s jou pappa?
Wie`s jou pappa?

09 Jul 18 - 13 Jul 18

Met die getrippel van klein voetjie…

festival
Part of the Vrystaat Kunstefees 2018 festival

On Stage | Dram…

book info
Met die getrippel van klein voetjies kom reuseskoene om te vul. Die bytjies en blommetjies lei tot vreemde reuke en ander klankies, slaapgebrek, kompetisie met ander ouers, moles met vroulief en grootskaalse emosionele manipulasie deur kleinding. Hierdie is `n eerlike, skreeusnaakse blik op ouer…
The Fall
The Fall

06 Jun 18 - 24 Jun 18

The world over, young people are fi…

Not available

book info
The world over, young people are finding their voice and speaking out against injustice, inequality and other contemporary conflicts. The focus of this collaborative piece of workshop theatre is the crucial issues facing South Africa and particularly South African universities. The Fall is a topical…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view