Share In die Land van Kammalielie on Computicket `n Reuse storm het die land van Kammalielie getref. Was dit dalk Bambino, die reus van Bitterbos, se…
In die Land van Kammalielie - Pretoria

In die Land van Kammalielie

event information

Event Type: On Stage, ...more On Stage

`n Reuse storm het die land van Kammalielie getref. Was dit dalk Bambino, die reus van Bitterbos, se allemintige nies wat als begin het? Feetjies en kabouters is wild en wakker weggewaai; een van hulle tot binne-in menseland! Sal Klara die feetjie, weer haar pad terug Kammalielieland toe vind? Sal iemand in menseland haar kan help om by haar heel beste maatjie, Kieliekabouter, uit te kom?


Kom kuier saam met Anna Davel en Nastassja Pretorius in die land van Kammalielie en help die verdwaalde feetjie Klara, tot sy weer veilig in haar huisie is saam met Kieliekabouter en al haar kleurvolle Kammalielie-vriende. Die teikenmark is kleuters, maar oud en jonk geniet die vertoning!
Teks, musiek en regie: Anna Davel
Choreografie: Nastassja Jooste en Clint Lesch
Lirieke: Jaco Jacobs
Animasie: Diek Grobler


Ticket price
R80
R80.00
Start time
11h00
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show
Artists
Anna Davel en Nastassja Jooste

Duration
50 min
50 minutes, no interval
Parking
Ample secure parking available at the venue.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view